Die amptelike glamping kampdorp van Toyota Innibos
InniTent is nie gewone kampering nie. 'n Premium glamping ervaring reg op die fairway van The Drive — 30 tree van die kroeg, 5 minute pendeltuig van Innibos, en berguitsig elke oggend.
Artistieke voorstelling
100 Tente · The Drive, Nelspruit
Artistieke voorstelling van InniTent 2026 — 100 verligte tente op die gholf fairway met sentrale kampvuur en die N4 snelweg op die agtergrond.
Werklike tente van Camping Adventures — premium canvas koepeltente, opgesit en gereed wanneer jy aankom.
Tent by nagval · The Drive, Nelspruit
Premium canvas tent · Opgesit en gereed
Tent opstelling · Spacious en gemaklik
Alles ingesluit
Jou tent het alles
🛏️ 2 Stretchers ingesluit
🛌 Lakens voorsien
🔌 Kragpunt in elke tent
☕ Sentrale koffie tent op terrein
Selfkampeerders
Bring jou eie opstelling.
Het jy jou eie tent of karavaan? Geen probleem. InniTent het 'n toegewyde selfkampeer area reg langs die hoofkamp — met al dieselfde fasiliteite, braai stasies en toegang tot The Drive.
Artistieke voorstelling
Selfkampeer Area · Reg Langs Die Hoofkamp
⛺
Eie Tent
Bring jou eie tent
🚐
Karavaan
Karavaan standplek
🔥
Eie Kampvuur
Kommunale braai area
Eie Tent Standplek
⛺ Tentstandplek
2 Nagte · 3–5 JulieR1 000
3 Nagte · 2–5 JulieR1 500
4 Nagte · 1–5 JulieR2 000
5 Nagte · 1–6 JulieR2 500
Karavaan Standplek
🚐 Karavaan Standplek
2 Nagte · 3–5 JulieR1 000
3 Nagte · 2–5 JulieR1 500
4 Nagte · 1–5 JulieR2 000
5 Nagte · 1–6 JulieR2 500
Selfkampeerders kry ook:
🚿 Ablusiefasiliteite
🔥 Kommunale braai stasies
🚌 Gratis pendeltuig na Innibos
🍺 Toegang tot The Drive kroeg
🎵 Lewendige musiek elke aand
🔒 24/7 sekuriteit op terrein
Wat kry jy
Alles opgesit.
🏕️
Premium Canvas Tent
2 stretchers · Lakens · Kragpunt — alles ingesluit
🍺
Bar & Restaurant
The Drive se kroeg & restaurant 30 tree weg · Verlengde ure tydens fees · Kos en drank tot laat
⛰️
Laeveld Bergpanorama
Berguitsig elke oggend met sonopgang oor die fairway
🔥
Kommunale Braai Stasies
4 aangewese braai areas beskikbaar elke aand
🚌
Gratis Pendeltuig
Gereelde shuttle na Innibos se hekke en terug
🚿
Ablusiefasiliteite
Warm stort · Dames & Here · Daagliks gereinig
☕
Sentrale Koffie Tent
Een toegewyde koffie tent vir die hele kamp — begin elke oggend reg
🔌
Kragpunt in Elke Tent
220V kragpunt in elke tent · Laai jou foon en apparate
🔒
24/7 Sekuriteit
Oornag sekuriteit · Bewakte parkering
🛝
Kinders Speelplek
Veilige speelarea vir die kinders tydens die fees
🎵
Lewendige Musiek
Lewendige musiek hou die kampterrein lewend · Fees-atmosfeer reg by jou tent
📍
Perfekte Ligging
The Drive · N4 · Nelspruit · 5min na Innibos
Pryse 2026
Kies jou pakket.
Twee bespreekopsies — een vir die publiek, een vir Innibos-uitstallers.